fbpx

George’s Ask-For-More-Potjie! (Afrikaans)

George’s Ask-For-More-Potjie! (Afrikaans)

Time

Serves

4

Cuisine

African

Heat

Mild

Dietary:

Making this recipe

Ingredients

  • BBQ speserye (3teel)
  • Fyn koljander (2eetl)
  • Groente na smaak (Na smaak)
  • Knoffelhuisies fyngekap
  • Koppie (2eetl)
  • Olyfolie (2eetl)
  • Sout (1teel)
  • Stowe Beesvleis (In blokkies gesny) (700g / 1½lb)
  • Tamatiesous (100ml / 3½fl oz)
  • Ui fyngekap (2)
  • Vars gemaalde swartpeper (1teel)
  • Kookwater (1 liter / 1¾ pints)

Made something
with our products?

Submit a Recipe

Method

George, one of our friends in South Africa, sent his own great potjie recipe to us in both English and Afrikaans –  For those Afrikaans speakers amongst us, here it is and for those English speakers amongst us, you will find the English version using our Recipe Finder! Again, thanks to George – how’s that for authenticity!

TIP: Can be cooked on the stove (in bad weather), by using a flat-bottomed pot.

1) Voeg die olie in potjie en verbruin die vleis.

2) Voeg nou die uie & knoffel by die vleis en soteer die uie & knoffel saam met die vleis tot uie deurskynend is.

3) Pak nou die groente in lae, eerste die aartappels, dan die wortels dan die kool en laaste die pampoenstukke.

4) Gooi die speserye en al die oorblywend bestandele by die literaftrekselmengsel en gooi oor die potjiekos. Sodra dit kook, strooi diepietersielie oor en plaas die deksel op, prut vir EEN UUR.

5) Bedien op lekker rys of krummelpap. Beetslaai gaan ook lekker daarmee saam. HEER-R-R-LIk !!